Placecol Skin Care Clinic & Hair Glenfair het vandag 'n Bodyography werkswinkel vir al die Groot FM 90.5-meisies aangebied vir #Vrouedag. Dankie Placecol Glenfair vir al die mooi-maak-wenke en dat elkeen van ons vanmiddag BAIE MOOIER huis toe kan gaan...
0 comments :
Post a Comment